pacman, rainbows, and roller s
Home
Welcome to GeKBeK!
26/04/24Ons bied Grap "STORIES" op GekBek aan.Story-time

1STORIES
SNAAKSE GRAPPE OOR SEKS 89months ago
Blond sit in die kroeg. Twee ouens kom in en sit weerskante van haar. Een sê vir die kroegman: “Johnny Walker, single.” Ander een sê: “Jack Daniels, single.” Blond haak af: “Ansie Steenkamp, geskei… - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - Man kom by die pastoor om te bieg… Man: "Vergeef my vader ek het gesondig. Ek het gister met my vrou omgang gehad " Pastoor: "Was dit dan teen haar sin?" Man: "Nee, maar ek het haar van agter af gelooi." Pastoor: "O ja? En dit was teen haar sin?" Man: "Wel nee, maar haar kop was so half in die vrieskas." Pastoor: "Oeeee koud! En dit was sekerlik teen haar sin?" Man: "Nee, ook nie …" Pastoor: "Waaroor bekommer julle dan? Jy het duidelik glad nie gesondig nie!" Man: "Dis moerse goeie nuus maar ek dink nie een van ons twee gaan ooit weer fokken Woolworths toe nie!" - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - Ons was so arm toe ons klein was het ons vaseline op ons lippe gesit sodat die mense kan dink ons het tjoppies geeet. - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Kakpraat op sy beste 89months ago

Dit is nou kakpraat op sy beste.
DIE SPOOK DROL:
Jy voel hom uitkom, maar wanneer jy kyk, is
daar niks in die toilet nie.
DIE SKOON DROL:
Jy voel hom uitkom, jy sien hom in die toilet,
maar daar is niks op die papier nie.
DIE NAT DROL:
Die tipe waar jy jou gat 50 keer afvee, maar dit
voel nogsteeds vuil, dan moet jy toiletpapier in
jou onderbroek sit sodat jy nie briekmerke los
nie.
DIE SECOND-WAVE DROL:
Dit gebeur wanneer jy klaar is met die taak, jou
broek tot by jou knieë optrek en dan agterkom
dat daar nog een oppad is.
DIE BARS-'N-AAR-IN-JOU-KOP DROL:
Die tipe waar jy so hard druk om die bliksem uit
te kry dat jy letterlik 'n hartaanval kry.
DIE BOOMSTOMP:
Die tipe drol wat so groot is, dat jy te bang is om
hom weg te spoel sonder om hom eers in kleiner
stukkies op te breek (Dit gebeur gewoonlik
wanneer jy by ander mense se huise is).
DIE FREE-FLOW-EXHAUST DROL:
Die tipe wat so hard raas wanneer hy uitkom,
dat die kakhuisdeur eintlik rattle.
DIE MORNING-AFTER DROL:
Die tipe drol wat die oggend na 'n heavy party
uitkom. Sy bekendste kenmerk is die briekmerke
wat hy onder in die toilet los.
DIE MIELIE DROL:
Die tipe drol waarin die mielies wat jy geëet het
soos rosyntjies in 'n muffin sit.
DIE EK-WENS-EK-KON DROL:
Die tipe waar jy gedink het jy moet, maar al wat
uitkom is 'n paar poepe.
DIE RUGBREEK DROL:
Die tipe drol wat so seermaak wanneer hy
uitkom, dat jy dink hy het jou sideways verlaat.
DIE MICHAEL-SCHUMACHER DROL:
Die tipe wat so vinnig uitkom, dat hy jou hele hol
nat spat.
DIE HANG DROL:
Hierdie drol weier eenvoudig net om uit te val, al
is jy klaar.
DIE GEDOG DROL:
Jy't gedog jy gaan poep, toe kak jy in jou broek!

Die blond en die legkaart 89months ago

Die blond bel haar kerel: "Kom gou! Ek het 'n
legkaart gekoop en daar is duisende stukke en
ek weet nie waar om te begin nie!!"
Kerel: "Wat moet dit wees as dit klaar is?"
Blond: "'n Hoenderhaan!"
Die kerel jaag soontoe, hy stap in die huis en
bekyk die stukke wat oral verstrooi lê.
Hy tel die boks op en sê: "Ai my engel, hier gaan
jy nooit 'n hoenderhaan gebou kry nie. Gaan
maak jy maar vir ons tee dan gooi ek gou die
Corn Flakes terug in die boks."

Koos en die drie chicks 89months ago

Ou Koos loop by die apteek in en tune die
apteker: "Luister pappie, ek het drie chicks wat
vanaand oorkom en ek het nog nooit drie chicks
op een slag bevredig nie. Ek het iets nodig wat
daai houtie gaan ophou heel aand."
Die apteker sluit sy onderste laai oop, ruk ‘n
bottel "Viagra Extra Hold" uit en tune sy
customer: "As jy hierie goed neem sal jy ‘n
meneer wees vir so 12 ure."
Koos vat toe sommer drie bokse.
Die volgende dag kom Koos terug apteek toe en
ruk sy broek af voor die apteker. Sy wors is blou
en pers en in party plekke nerf-af. In ‘n pynlike
stem sê hy vir die apteker: "Gou! Gee my ‘n
bottle Deep Heat!"
Apteker: "Moenie vir jou mal hou nie, jy kan nie
Deep Heat op daai ding sit nie!"
Koos: "Nee, dis vir my arms, die chicks het nie
opgepitch nie!"

Dating en tegnologie 89months ago

Meisie: "Pa ek is verlief op 'n ou wat ver weg van
my af is. Ons het ontmoet op 'n dating website,
vriende geword op Facebook, lang gespreke
gehad op Whatsapp, verloof geraak op Skype en
nou het ek pa se blessing nodig om te trou..."
Pa: "Geen probleem nie my meisiekind, trou op
Twitter, hê pret op BBM, koop kinders deur e-
Bay, en stuur hulle deur email, en wanneer jy
gatvol is vir jou man, verkoop hom op Gumtree!"

1234»
Follow @#GekBek Feedback
© GekBek Web Copyright © 2016. All Logos &
Trademark BY: "CDW"