Snack's 1967
Home
Welcome to GeKBeK!
05/05/24Ons bied Grap "STORIES" op GekBek aan.Story-time

1STORIES

Koos en die drie chicks

Ou Koos loop by die apteek in en tune die
apteker: "Luister pappie, ek het drie chicks wat
vanaand oorkom en ek het nog nooit drie chicks
op een slag bevredig nie. Ek het iets nodig wat
daai houtie gaan ophou heel aand."
Die apteker sluit sy onderste laai oop, ruk ‘n
bottel "Viagra Extra Hold" uit en tune sy
customer: "As jy hierie goed neem sal jy ‘n
meneer wees vir so 12 ure."
Koos vat toe sommer drie bokse.
Die volgende dag kom Koos terug apteek toe en
ruk sy broek af voor die apteker. Sy wors is blou
en pers en in party plekke nerf-af. In ‘n pynlike
stem sê hy vir die apteker: "Gou! Gee my ‘n
bottle Deep Heat!"
Apteker: "Moenie vir jou mal hou nie, jy kan nie
Deep Heat op daai ding sit nie!"
Koos: "Nee, dis vir my arms, die chicks het nie
opgepitch nie!"

Back to posts
This post has no comments - be the first one!

UNDER MAINTENANCE
Follow @#GekBek Feedback
© GekBek Web Copyright © 2016. All Logos &
Trademark BY: "CDW"