Home
Welcome to GeKBeK!
05/05/24Ons bied Grap "STORIES" op GekBek aan.Story-time

1STORIES

SNAAKSE GRAPPE OOR SEKS

Blond sit in die kroeg. Twee ouens kom in en sit weerskante van haar. Een sê vir die kroegman: “Johnny Walker, single.” Ander een sê: “Jack Daniels, single.” Blond haak af: “Ansie Steenkamp, geskei… - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - Man kom by die pastoor om te bieg… Man: "Vergeef my vader ek het gesondig. Ek het gister met my vrou omgang gehad " Pastoor: "Was dit dan teen haar sin?" Man: "Nee, maar ek het haar van agter af gelooi." Pastoor: "O ja? En dit was teen haar sin?" Man: "Wel nee, maar haar kop was so half in die vrieskas." Pastoor: "Oeeee koud! En dit was sekerlik teen haar sin?" Man: "Nee, ook nie …" Pastoor: "Waaroor bekommer julle dan? Jy het duidelik glad nie gesondig nie!" Man: "Dis moerse goeie nuus maar ek dink nie een van ons twee gaan ooit weer fokken Woolworths toe nie!" - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - Ons was so arm toe ons klein was het ons vaseline op ons lippe gesit sodat die mense kan dink ons het tjoppies geeet. - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Back to posts
This post has no comments - be the first one!

UNDER MAINTENANCE
Follow @#GekBek Feedback
© GekBek Web Copyright © 2016. All Logos &
Trademark BY: "CDW"


Polaroid