Pair of Vintage Old School Fru
Home
Welcome to GeKBeK!
05/05/24Ons bied Grap "STORIES" op GekBek aan.Story-time

1STORIES

Die blond en die legkaart

Die blond bel haar kerel: "Kom gou! Ek het 'n
legkaart gekoop en daar is duisende stukke en
ek weet nie waar om te begin nie!!"
Kerel: "Wat moet dit wees as dit klaar is?"
Blond: "'n Hoenderhaan!"
Die kerel jaag soontoe, hy stap in die huis en
bekyk die stukke wat oral verstrooi lê.
Hy tel die boks op en sê: "Ai my engel, hier gaan
jy nooit 'n hoenderhaan gebou kry nie. Gaan
maak jy maar vir ons tee dan gooi ek gou die
Corn Flakes terug in die boks."

Back to posts
This post has no comments - be the first one!

UNDER MAINTENANCE
Follow @#GekBek Feedback
© GekBek Web Copyright © 2016. All Logos &
Trademark BY: "CDW"