XtGem Forum catalog
Home
Welcome to GeKBeK!
05/05/24Ons bied Grap "STORIES" op GekBek aan.Story-time

1STORIES
'n Grap is 'n grap, maar... 89months ago

Jy speel nie in pienk rugby nie.
Plak nie 'n "Arrive Alive" sticker op 'n lykswa
nie
Jy sit nie sandkorrels in iemand se kondoom
nie.
Jy maak nie 'n sambreel in 'n man se hol oop
nie.
Jy sit nie 'n hospital se krag af nie.
Jy gooi nie sand in 'n moffie se vasiline nie.
Jy vra nie jou baas op 'n jaareindfunksie in
watter afdeling hy werk nie.
Jy los nie 'n albino in die son nie.
Reël nie 'n oueraand in die weeshuis nie.
Jy sê nie vir n weeskind om hande te klap tot
sy ma hom kom haal nie.
Skuif nie 'n blinde man se meubels nie.
Jy los nie die toilet plunger in n blinde man
se toilet nie.

Die Koei 89months ago

Die Koei is n soogdieg. Hy is ook n huisdier. n koei
is orrals. n koei het n baie fein reik - jy reik hom
oor die jele plaas. Ageran die koei sit die stert. An
die een kant van die stert sit die pint van die stert
wat die kwas genoem word en an die anner kant
sit die koei. Die koei gebruik die kwas om die fleije
van haar weg te hou anners val hulle innie
melk.Vooran die koei sit die kop. Daar groei die
hoorings. Die kop hou ook die bek vas. Tissen die
stert en die kop sit die koei.
Die koei is oorgetrek met n beesvel. ondean die
koei hang die melk.
Om die melk te kry, maak jy die koei se bene vas.
Die agterstes. Dan sit jy
onner die koei en trek die toutjie. Dan kom die
melk. As die gras goed is, is die melk goed. As die
gras sleg is is die melk sleg. As die donner-weer in
die lug is is diei melk weg. As dit n ou koei is is die
melk suur. Dit is baie goekoop om n koei aan te
hou want jy gee hom net eenkeer kos, dan kou hy
twee maal. Die man van die koei is die os. Dit lyk
soos die koei maar daar hang net nie melk aan
hom nie. Om os te se is nie n vloekwoord nie.
Verder weet ek niks. Behalwe dat as die koei baie
stip na jou kyk, moet jy
padgee, want dan is dit n bul.

Die Suid-Afrikaner en die sleehond 89months ago

’N SUID-AFRIKAANSE toeris in Groenland wil graag
die yswoestyn oorsteek met ’n slee wat deur ’n
sterk sleehond getrek word. Hy huur dus ’n hond
met ’n slee en die nodige toerusting, maar hy
weet nie so reg hoe om die dier aan die loop te
kry nie.
''Dis heel eenvoudig,'' sê die Eskimo wat alles aan
hom verhuur het, ''praat net Eskimo-taal met die
hond, meneer. As jy Sjoe' sê, sal die hond begin<br /> loop en as jySjoe-Ai Me 'Nsig Da Rem'' sê, sal hy
hardloop dat hy bars.''
''En as ek wil hê hy moet stop?'' vra die Suid-
Afrikaner.
''Dan sê jy bloot A Me ’N,'' antwoord die Eskimo.
Die hond staan ingespan voor die slee en wag, en
die Suid-Afrikaner klim op die slee. ''Sjoe,'' sê hy,
en die hond begin loop. ’n Entjie verder die
yswoestyn in sê die man: ''Sjoe-Ai Me 'Nsig Da
Rem'', en die hond laat waai oor die ys.
Skielik sien die man egter ’n reusagtige afgrond
voor hom opdoem. En paniek pak hom beet. Hy
het vergeet wat hy moet sê om die hond te laat
stilstaan. Hy weet dat hy hom saam met die
sleehond te pletter gaan val, en hy het nog net
tyd vir ’n skietgebedjie. Aan die einde daarvan sê
hy: ''Amen'' -- en wonder bo wonder, die sleehond
gaan staan botstil. Vlak voor die rand van afgrond
steek die dier in sy vier spore vas.
En die verligte Suid-Afrikaner vee die sweet van
sy voorkop af en sê:''Sjoe! Ai, mensig, darem!''

Bloedige vergissing 89months ago

'N MAN loop in die park waar hy 'n vrou op 'n
bank sien sit met 'n hond wat langs haar lê. Hy is
baie lief vir honde en wil die hond streel, maar
eers vra hy haar: "Mevrou, byt jou hond?"
"Nee, my hond byt nie."
Die man vryf oor die hond se kop, maar die dier
hap sy hand dat die bloed loop. Woedend skree
hy vir die vrou: "Ek dog jy sê jou hond byt nie!"
"Hierdie hond,'' sê die vrou koel, ''is nie my hond
nie."

Die Belg hoor hy is verplaas 89months ago

na Suid-Afrika en
is baie ontsteld daaroor, want hy het gehoor van
al die moorde, diefstal en skakings. Toe hy
agterkom die ou wat langs hom in die kroeg sit, is
'n Suid-Afrikaner, vra hy hom dadelik uit. 'Nee,
man, ou pel,' sê die Suid-Afrikaner, 'Suid-Afrika is
'n lekker plek om te bly. Jy kan
gratis vir jou 'n huis enige plek gaan opslaan, jy
hoef nie te kan lees en skryf om matriek te slaag
nie, en as jy jou werk verloor sluit jy aan by die
ANC en word 'n parlementslid.' 'En,' vra die Belg,
'wat voor werk doe je?' 'O, ek?' sê die Suid-
Afrikaner, 'Ek is die rear gunner op 'n
broodafleweringswa.'

«1234»
Follow @#GekBek Feedback
© GekBek Web Copyright © 2016. All Logos &
Trademark BY: "CDW"