Old school Easter eggs.
Home
Welcome to GeKBeK!
18/05/24Ons bied Grap "STORIES" op GekBek aan.Story-time

1STORIES

Die Koei

Die Koei is n soogdieg. Hy is ook n huisdier. n koei
is orrals. n koei het n baie fein reik - jy reik hom
oor die jele plaas. Ageran die koei sit die stert. An
die een kant van die stert sit die pint van die stert
wat die kwas genoem word en an die anner kant
sit die koei. Die koei gebruik die kwas om die fleije
van haar weg te hou anners val hulle innie
melk.Vooran die koei sit die kop. Daar groei die
hoorings. Die kop hou ook die bek vas. Tissen die
stert en die kop sit die koei.
Die koei is oorgetrek met n beesvel. ondean die
koei hang die melk.
Om die melk te kry, maak jy die koei se bene vas.
Die agterstes. Dan sit jy
onner die koei en trek die toutjie. Dan kom die
melk. As die gras goed is, is die melk goed. As die
gras sleg is is die melk sleg. As die donner-weer in
die lug is is diei melk weg. As dit n ou koei is is die
melk suur. Dit is baie goekoop om n koei aan te
hou want jy gee hom net eenkeer kos, dan kou hy
twee maal. Die man van die koei is die os. Dit lyk
soos die koei maar daar hang net nie melk aan
hom nie. Om os te se is nie n vloekwoord nie.
Verder weet ek niks. Behalwe dat as die koei baie
stip na jou kyk, moet jy
padgee, want dan is dit n bul.

Back to posts
This post has no comments - be the first one!

UNDER MAINTENANCE
Follow @#GekBek Feedback
© GekBek Web Copyright © 2016. All Logos &
Trademark BY: "CDW"