Old school Swatch Watches
Home
Welcome to GeKBeK!
18/05/24Ons bied Grap "STORIES" op GekBek aan.Story-time

1STORIES

Bloedige vergissing

'N MAN loop in die park waar hy 'n vrou op 'n
bank sien sit met 'n hond wat langs haar lê. Hy is
baie lief vir honde en wil die hond streel, maar
eers vra hy haar: "Mevrou, byt jou hond?"
"Nee, my hond byt nie."
Die man vryf oor die hond se kop, maar die dier
hap sy hand dat die bloed loop. Woedend skree
hy vir die vrou: "Ek dog jy sê jou hond byt nie!"
"Hierdie hond,'' sê die vrou koel, ''is nie my hond
nie."

Back to posts
This post has no comments - be the first one!

UNDER MAINTENANCE
Follow @#GekBek Feedback
© GekBek Web Copyright © 2016. All Logos &
Trademark BY: "CDW"