Home
Welcome to GeKBeK!
18/05/24Ons bied Grap "STORIES" op GekBek aan.Story-time

1STORIES

Die Belg hoor hy is verplaas

na Suid-Afrika en
is baie ontsteld daaroor, want hy het gehoor van
al die moorde, diefstal en skakings. Toe hy
agterkom die ou wat langs hom in die kroeg sit, is
'n Suid-Afrikaner, vra hy hom dadelik uit. 'Nee,
man, ou pel,' sê die Suid-Afrikaner, 'Suid-Afrika is
'n lekker plek om te bly. Jy kan
gratis vir jou 'n huis enige plek gaan opslaan, jy
hoef nie te kan lees en skryf om matriek te slaag
nie, en as jy jou werk verloor sluit jy aan by die
ANC en word 'n parlementslid.' 'En,' vra die Belg,
'wat voor werk doe je?' 'O, ek?' sê die Suid-
Afrikaner, 'Ek is die rear gunner op 'n
broodafleweringswa.'

Back to posts
This post has no comments - be the first one!

UNDER MAINTENANCE
Follow @#GekBek Feedback
© GekBek Web Copyright © 2016. All Logos &
Trademark BY: "CDW"


Teya Salat